Johan Weideman, Mosselbaai, Opel Tigra
Tuesday, November 10th, 2009 Testimonials by adminDie vriendelikheid van u personeel en die wyse waarop ek behandel is kry jy nie deesdae meer nie. Wat my egter die meeste beindruk het was die algehele eerlikheid en die eindresultaat dat die brieke nie vervang moes word nie. Hoe maklik sou dit nie vir u gewees het om maar net die werk te gedoen het, soos inderdaad deur die instansie waar ek voor u was aanbeveel was nie? Sulke integriteit is waaroor die lewe gaan en het u my respek gewen.

Leigh Crenwelge Says:
September 15th, 2011 at 3:21 pm
Its like you read my mind! You appear to know so much about this, like you wrote the book in it or something. I think that you can do with some pics to drive the message home a bit, but instead of that, this is magnificent blog. A great read. I will certainly be back.