Muriel Stander, Mosselbaai, Opel Corsa
Tuesday, January 19th, 2010 Testimonials by CPNel Admin“Dankie aan CP Nel Motors”…
Graag wil ek vir CP Nel Motors van Mosselbaai baie dankie se vir hul vriendelike en hulpvaardige diens. Dit word baie waardeer. Ons sal julle by enige persoon aanbeveel. Nogmaals baie dankie !
Muriel Stander, de Bakke Terrace, Mosselbaai. Opel Corsa 1,4 Outomaties
